’n Reformatoriese Kindbeskouing: In watter mate kom dit tot sy reg in die Suid-Afrikaanse Onderwysreg en -Jurisprudensie?

'n Opvoedingsfilosoof en ’n onderwysregskundige span kragte saam om vas te stel tot welke mate die kernaspekte van ’n Reformatoriese kindbeskouing tot hul reg in die internasionale en Suid-Afrikaanse onderwysregsbestel kom. Die eerste deel van die artikel verskaf ’n filosofies-Reformatoriese k...

Full description

Saved in:
Bibliographic Details
Main Authors: Johannes Lodewicus van der Walt, Izak J Oosthuizen
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 2024-12-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Subjects:
Online Access:https://koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/2595
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!