Popmodernistiese pragmatiek
Populära kultuur speel 'n loane mend belangrike rol in die oorgang na 'n nuwe pailleke bedeling in Suid-Afrika. Die vraag la of daar 'n noemenswaardige funksleverande ring vir populêre simbollese vorme onderskel kan word en of dit selfs tot 'n herwaardering kan lel. Aan vanklik...
Saved in:
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | English |
Published: |
University of Johannesburg
2022-11-01
|
Series: | Communicare |
Subjects: | |
Online Access: | https://journals.uj.ac.za/index.php/jcsa/article/view/1969 |
Tags: |
Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
|
Summary: | Populära kultuur speel 'n loane mend belangrike rol in die oorgang na 'n nuwe pailleke bedeling in Suid-Afrika. Die vraag la of daar 'n noemenswaardige funksleverande ring vir populêre simbollese vorme onderskel kan word en of dit selfs tot 'n herwaardering kan lel. Aan vanklik word daar op die algemene funksie van openbaarmaking gekon sentreer voordat die teoretiese debat opgesom word. Daar word geredeneer dat dit nie sinvol is om oor positiewe of negatiewe waardes rondom populêre kultuur te veralge meen nie. Die Ideologieë van massa en populêre kultuur word bespreek en na 'n aantal funksies van laasge- noemde herlei: genotbevrediging, simboliese oorskryding van "ampte- like kultuur, verset teen die domi nante kultuur in die kultuurstryd en teen die kanon van "hoë" kultuur, die daarstel van modelle vir die oor brugging van teenstrydighede, ge meenskapsopvoeding en die ver- teenwoordiging van teenkulturele en subkulturele waardes. Die artikel is 'n verwerking van 'n referaat gelewer tydens 'n seminaar "Kom munikasie-interaksies in die populêre kultuur", gereël deur die Randse Afrikaanse Universiteit in Johannesburg, 22 Oktober 1993.
|
---|---|
ISSN: | 0259-0069 2957-7950 |