Die Gebruike· en Beloningsbenadering
Die chronologiese verloop van wetenskaplike perspektiewe oor die aard van die kommunikasieproses verleen prominensie aan die gebruike- en beloningsbenadering. Van die aanvanklike veronderstellings aangaande die mag van die massamedia Is gevorder tot die erkenning van die aktiewe Jol van die bestemm...
Saved in:
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | English |
Published: |
University of Johannesburg
2022-11-01
|
Series: | Communicare |
Subjects: | |
Online Access: | https://journals.uj.ac.za/index.php/jcsa/article/view/2125 |
Tags: |
Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
|
Summary: | Die chronologiese verloop van wetenskaplike perspektiewe oor die aard van die kommunikasieproses verleen prominensie aan die gebruike- en beloningsbenadering. Van die aanvanklike veronderstellings aangaande die mag van die massamedia Is gevorder tot die erkenning van die aktiewe Jol van die bestemming en beperkings op die mag van die media. In hierdie artikel word 'n oorsig gegee van die onstaan sowel as problematiek van die gebruike- en belon- Ingsbenadering in die Kommunikasiekun- de. Die bydrae van hierdie teorie vir me dlanavorsing word beklemtoon.
|
---|---|
ISSN: | 0259-0069 2957-7950 |