Bevolkingstendense in die RSA
Bevolking is en bly 'n land se belangrikste natuurlike hulpbron. Demografiese struktuurveranderinge hou derhalwe verreikende sosio- ekonomiese en politieke implikasies vir 'n land in. Ongelukkig dring in- ligting ten opsigte van demografiese struktuurveranderinge baie gelei- delik tot bel...
Saved in:
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | English |
Published: |
University of Johannesburg
2022-11-01
|
Series: | Communicare |
Subjects: | |
Online Access: | https://journals.uj.ac.za/index.php/jcsa/article/view/2177 |
Tags: |
Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
|
_version_ | 1832593882835058688 |
---|---|
author | P. Smit |
author_facet | P. Smit |
author_sort | P. Smit |
collection | DOAJ |
description |
Bevolking is en bly 'n land se belangrikste natuurlike hulpbron. Demografiese struktuurveranderinge hou derhalwe verreikende sosio- ekonomiese en politieke implikasies vir 'n land in. Ongelukkig dring in- ligting ten opsigte van demografiese struktuurveranderinge baie gelei- delik tot beleidmakers, beplanners en die algemene publiek deur. Daar is derhalwe gewoonlik 'n neiging om die verlede net so in die toekoms te projekteer en daarvolgens te beplan. In Suid-Afrika het veral differensiële bevolkingsgroei tussen die verskillende rasgroepe (blankes, Kleurlinge, Asiërs en swartes) en ook tussen die verskillende swart volksgroepe (Xhosas, Zoeloes, Noord-Sotho's, ens.) en herverspreiding van die bevolking (interne migrasie) belangrike sosio-ekonomiese en politieke implikasies. Daar heers egter 'n verba- sende onkunde in Suid-Afrika omtrent hierdie veranderinge. Een van die redes hiervoor is waarskynlik die feit dat die Suid-Afrikaanse bevolking uit 'n groot aantal minderheidsgroepe saamgestel is en dat aspekte soos bevolkingsgroei, gesinsbeplanning, ens.in hierdie hetero- gene met groot omsigtigheid gehanteer moet word.
|
format | Article |
id | doaj-art-ac0a42667b6a4cd68f811b6171959bbc |
institution | Kabale University |
issn | 0259-0069 2957-7950 |
language | English |
publishDate | 2022-11-01 |
publisher | University of Johannesburg |
record_format | Article |
series | Communicare |
spelling | doaj-art-ac0a42667b6a4cd68f811b6171959bbc2025-01-20T08:42:22ZengUniversity of JohannesburgCommunicare0259-00692957-79502022-11-012210.36615/jcsa.v2i2.2177Bevolkingstendense in die RSAP. Smit0Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing Bevolking is en bly 'n land se belangrikste natuurlike hulpbron. Demografiese struktuurveranderinge hou derhalwe verreikende sosio- ekonomiese en politieke implikasies vir 'n land in. Ongelukkig dring in- ligting ten opsigte van demografiese struktuurveranderinge baie gelei- delik tot beleidmakers, beplanners en die algemene publiek deur. Daar is derhalwe gewoonlik 'n neiging om die verlede net so in die toekoms te projekteer en daarvolgens te beplan. In Suid-Afrika het veral differensiële bevolkingsgroei tussen die verskillende rasgroepe (blankes, Kleurlinge, Asiërs en swartes) en ook tussen die verskillende swart volksgroepe (Xhosas, Zoeloes, Noord-Sotho's, ens.) en herverspreiding van die bevolking (interne migrasie) belangrike sosio-ekonomiese en politieke implikasies. Daar heers egter 'n verba- sende onkunde in Suid-Afrika omtrent hierdie veranderinge. Een van die redes hiervoor is waarskynlik die feit dat die Suid-Afrikaanse bevolking uit 'n groot aantal minderheidsgroepe saamgestel is en dat aspekte soos bevolkingsgroei, gesinsbeplanning, ens.in hierdie hetero- gene met groot omsigtigheid gehanteer moet word. https://journals.uj.ac.za/index.php/jcsa/article/view/2177BevolkingDemografiese struktuurveranderingesosio- ekonomiese en politieke implikasiesSuid-Afrika |
spellingShingle | P. Smit Bevolkingstendense in die RSA Communicare Bevolking Demografiese struktuurveranderinge sosio- ekonomiese en politieke implikasies Suid-Afrika |
title | Bevolkingstendense in die RSA |
title_full | Bevolkingstendense in die RSA |
title_fullStr | Bevolkingstendense in die RSA |
title_full_unstemmed | Bevolkingstendense in die RSA |
title_short | Bevolkingstendense in die RSA |
title_sort | bevolkingstendense in die rsa |
topic | Bevolking Demografiese struktuurveranderinge sosio- ekonomiese en politieke implikasies Suid-Afrika |
url | https://journals.uj.ac.za/index.php/jcsa/article/view/2177 |
work_keys_str_mv | AT psmit bevolkingstendenseindiersa |