Bevolkingstendense in die RSA

Bevolking is en bly 'n land se belangrikste natuurlike hulpbron. Demografiese struktuurveranderinge hou derhalwe verreikende sosio- ekonomiese en politieke implikasies vir 'n land in. Ongelukkig dring in- ligting ten opsigte van demografiese struktuurveranderinge baie gelei- delik tot bel...

Full description

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: P. Smit
Format: Article
Language:English
Published: University of Johannesburg 2022-11-01
Series:Communicare
Subjects:
Online Access:https://journals.uj.ac.za/index.php/jcsa/article/view/2177
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
Description
Summary:Bevolking is en bly 'n land se belangrikste natuurlike hulpbron. Demografiese struktuurveranderinge hou derhalwe verreikende sosio- ekonomiese en politieke implikasies vir 'n land in. Ongelukkig dring in- ligting ten opsigte van demografiese struktuurveranderinge baie gelei- delik tot beleidmakers, beplanners en die algemene publiek deur. Daar is derhalwe gewoonlik 'n neiging om die verlede net so in die toekoms te projekteer en daarvolgens te beplan. In Suid-Afrika het veral differensiële bevolkingsgroei tussen die verskillende rasgroepe (blankes, Kleurlinge, Asiërs en swartes) en ook tussen die verskillende swart volksgroepe (Xhosas, Zoeloes, Noord-Sotho's, ens.) en herverspreiding van die bevolking (interne migrasie) belangrike sosio-ekonomiese en politieke implikasies. Daar heers egter 'n verba- sende onkunde in Suid-Afrika omtrent hierdie veranderinge. Een van die redes hiervoor is waarskynlik die feit dat die Suid-Afrikaanse bevolking uit 'n groot aantal minderheidsgroepe saamgestel is en dat aspekte soos bevolkingsgroei, gesinsbeplanning, ens.in hierdie hetero- gene met groot omsigtigheid gehanteer moet word.
ISSN:0259-0069
2957-7950