Communicating corporate change to special publics in an organisation
In April 1994 is vaarwel geroep aan 'n tydvak In Suid-Afrika. 'n Nuwe Suid-Afrika staan to midde van grootskaalse verandering. Laas genoemde manifesteer in makro sosiale, polltieke en ekonomiese aanpassing soos geformuleer binne die Heropbou en Ontwik kelingsplan (HOP). Groot organisasies...
Saved in:
Main Authors: | , |
---|---|
Format: | Article |
Language: | English |
Published: |
University of Johannesburg
2022-11-01
|
Series: | Communicare |
Subjects: | |
Online Access: | https://journals.uj.ac.za/index.php/jcsa/article/view/1957 |
Tags: |
Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
|
Summary: | In April 1994 is vaarwel geroep aan 'n tydvak In Suid-Afrika. 'n Nuwe Suid-Afrika staan to midde van grootskaalse verandering. Laas genoemde manifesteer in makro sosiale, polltieke en ekonomiese aanpassing soos geformuleer binne die Heropbou en Ontwik kelingsplan (HOP). Groot organisasies maak deel hiervan uit en ondergaan talle strukturele aanpassings om tred te hou met eise van HOP. Regstellende aksie, maatskaplike opheffing ensovoorts is enkele voorbeelde. Moontlike privatisering van staatsbates maak verder deel van hierdie strukturele aanpassings ult en ontlok tans teenkanting uit vanaf vakbond geledere. In die ou tydvak was die tipe van teenkanting teen privatisering nie iets nuut nie. Neem die oud-regering se privati seringsbeleid in die laat tagtigerjare, toe staatsorganisasies by hierdie beleid ingeval het en dit grootskaalse organisasie verandering te weeg gebring het met gepaardgaande teen-druk vanuit geledere wat verandering nie wou aanvaar nie. In hierdie tyd is 'n ondersoekende studie vanuit 'n kommunikasie oogpunt na hierdie toenkanting binne 'n parastataal onderneem. In die artikel wat volg word lesse uit hierdie studie geleer, onder die loep geneem. Hierdie lesse kan waarskynlik suksesvol op meeste vorme van teenkanting teen poll-ekonomiese en sosiale verandering in organisasies van toepassing gemaak word. Publisher infated 20 to)
|
---|---|
ISSN: | 0259-0069 2957-7950 |