Kommunikasiewetenskap en kommunikasie van die wetenskap

Die sentrale tema van hierdie kongres is kommunikasie binne die organisasie. Dit is uiteraard nie toevallig dat hierdie tema gekies is nie. Per slot van rekening beleef ons tans in Suid-Afrika-maar dit geld in 'n sekere mate ook vir die res van die wêreld - 'n fase waarin daar krities en...

Full description

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: H.C. Marais
Format: Article
Language:English
Published: University of Johannesburg 2022-11-01
Series:Communicare
Subjects:
Online Access:https://journals.uj.ac.za/index.php/jcsa/article/view/2149
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
Description
Summary:Die sentrale tema van hierdie kongres is kommunikasie binne die organisasie. Dit is uiteraard nie toevallig dat hierdie tema gekies is nie. Per slot van rekening beleef ons tans in Suid-Afrika-maar dit geld in 'n sekere mate ook vir die res van die wêreld - 'n fase waarin daar krities en indringend gekyk word na organisasiestrukture waarbinne die mens die grootste deel van sy of haar tyd deurbring. Teen die agtergrond van prosesse soos analises van die organisasie en arbeid deur verskillende kommissies, die toenemende mate van aktive- ring van die arbeidsmag en derglike verskynsels, is dit noodsaaklik dat ook die wetenskaplike gemeenskap op 'n wetenskaplik-verantwoorde wyse na hierdie terrein kyk. Ek wil daarom vandag enkele aspekte rakende organisasiekommunikasie aan die orde stel. Toegegee, my oriëntasie mag aanvanklik ietwat a-tipies voorkom, maar ek is nogtans daarvan oortuig dat my tema aktueel op hierdie terrein is. In die lig van die feit dat die terrein van organisasiekommunikasie nog relatief jonk is, is dit nodig om ter oriëntasie my tema enigsins breer aan te pak. As agtergrond wil ek daarom eers kortliks aandag gee aan die stand van kommunikasiewetenskap in die algemeen in Suid-Afrika. Vervolgens wil ek 'n kort oorsig van die aard van organisasiekommuni- kasie gee waarna die aandag dan toegespits word op die moontlike bydrae wat die Kommunikasiewetenskap kan lewer tot die problematiek rondom die wetenskap.
ISSN:0259-0069
2957-7950