Die Suid-Afrikaanse - Uitsaaiwese
Besluite oor die toekoms van die uitsaaiwese In Suid-Afrika is nie maklik nie. Kyk 'n mens na wat in die bulte land gebeur blyk dit dat regerings deur 'n aantal faktore forseer word om deregulering en privatisering as 'n ultweg te aanvaar. Die faktore wat 'n herdefiniëring van o...
Saved in:
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | English |
Published: |
University of Johannesburg
2022-11-01
|
Series: | Communicare |
Subjects: | |
Online Access: | https://journals.uj.ac.za/index.php/jcsa/article/view/1984 |
Tags: |
Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
|
Summary: | Besluite oor die toekoms van die uitsaaiwese In Suid-Afrika is nie maklik nie. Kyk 'n mens na wat in die bulte land gebeur blyk dit dat regerings deur 'n aantal faktore forseer word om deregulering en privatisering as 'n ultweg te aanvaar. Die faktore wat 'n herdefiniëring van openbare ult saalkommunikasle afdwing is die onhaalbaarheid van objektiwiteit, ontwikkelinge op die gebied van die ultsaaltegnologie, die polimiese van televisie, professionalisering in die uitsaalberoepe en die ontwikkeling van die demokrasie. Hierdie faktore, wat in 'n groot mate deur die uit saalmedia self dikteer word, maak die aanvaarding van pluralisme as onafwendbaar. Dit beteken egter nie dat openbare uitsaaldienste soos mis voor die son verdwyn nie. Trouens, juis die bogenoemde fak- tore gee daartoe aanleiding dat openbare uitsaaldienste sterker na vore tree en beskerm moet word as opvoedkundige, kulturele en on- twikkeingsmedia. Slegs deur 'n ge- sonde balans tussen private en openbare ultsaaldienste te bewerk- stellig, kan die besluitnemers oor die toekomstige Suid-Afrikaanse ult saalwese reg laat geskied aan die uitsaaiwese as handelsproduk, maar ook as 'n geestesproduk. Die huidige debat oor die Suid-Afri- kaanse uitsaaiwese word teen die agtergrond van die bogenoemde geskets.
|
---|---|
ISSN: | 0259-0069 2957-7950 |