Verwelkoming/Opening address

Dit is vir my 'n voorreg om u in my hoedanigheid as voorsitter van die SAUK-Raad en as rektor van die Universiteit van die Oranje-Vrystaat by hierdie vyfde kongres van die Suider-Afrikaanse Kommunikasievereniging te verwelkom en by die opening daarvan 'n paar gedagtes met u te wissel. &qu...

Full description

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: W.L. Mouton
Format: Article
Language:English
Published: University of Johannesburg 2022-11-01
Series:Communicare
Subjects:
Online Access:https://journals.uj.ac.za/index.php/jcsa/article/view/2174
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
_version_ 1832593838051426304
author W.L. Mouton
author_facet W.L. Mouton
author_sort W.L. Mouton
collection DOAJ
description Dit is vir my 'n voorreg om u in my hoedanigheid as voorsitter van die SAUK-Raad en as rektor van die Universiteit van die Oranje-Vrystaat by hierdie vyfde kongres van die Suider-Afrikaanse Kommunikasievereniging te verwelkom en by die opening daarvan 'n paar gedagtes met u te wissel. "To communicate is the beginning of understanding" en in die tyd waarin ons lewe, moet 'n mens miskien minder mure en meer brûe bou.By die beplanning en organisasie van enige vakbyeenkoms of kongres, is die keuse van 'n tema sekerlik een van die belangrikste besluite wat geneem moet word. Dit is trouens so dat die tema die basis is waarop al die ander aspekte van so 'n kongres gebou word.In gevalle waar waar vakverenigings op 'n jaarlikse basis byeenkom om oor hul vakgebied te besin, is die keuse van 'n tema nog moeiliker. Dit is juis dan wanneer 'n tema soms gekies word bloot omdat dit nie reeds op die aantal voorafgaande jaarkongresse bespreek is nie.Die uiteindelike doelstelling van 'n kongres bly egter steeds om sekere interessante en aktuele probleemareas in die vakgebied te verken en op te helder..
format Article
id doaj-art-13d77852172c4643a9236e58f240fec8
institution Kabale University
issn 0259-0069
2957-7950
language English
publishDate 2022-11-01
publisher University of Johannesburg
record_format Article
series Communicare
spelling doaj-art-13d77852172c4643a9236e58f240fec82025-01-20T08:42:23ZengUniversity of JohannesburgCommunicare0259-00692957-79502022-11-012210.36615/jcsa.v2i2.2174Verwelkoming/Opening addressW.L. Mouton0University of the Free State Dit is vir my 'n voorreg om u in my hoedanigheid as voorsitter van die SAUK-Raad en as rektor van die Universiteit van die Oranje-Vrystaat by hierdie vyfde kongres van die Suider-Afrikaanse Kommunikasievereniging te verwelkom en by die opening daarvan 'n paar gedagtes met u te wissel. "To communicate is the beginning of understanding" en in die tyd waarin ons lewe, moet 'n mens miskien minder mure en meer brûe bou.By die beplanning en organisasie van enige vakbyeenkoms of kongres, is die keuse van 'n tema sekerlik een van die belangrikste besluite wat geneem moet word. Dit is trouens so dat die tema die basis is waarop al die ander aspekte van so 'n kongres gebou word.In gevalle waar waar vakverenigings op 'n jaarlikse basis byeenkom om oor hul vakgebied te besin, is die keuse van 'n tema nog moeiliker. Dit is juis dan wanneer 'n tema soms gekies word bloot omdat dit nie reeds op die aantal voorafgaande jaarkongresse bespreek is nie.Die uiteindelike doelstelling van 'n kongres bly egter steeds om sekere interessante en aktuele probleemareas in die vakgebied te verken en op te helder.. https://journals.uj.ac.za/index.php/jcsa/article/view/2174SAUK-RaadUniversiteit van die Oranje-VrystaatSuider-Afrikaanse Kommunikasieverenigingcommunicate
spellingShingle W.L. Mouton
Verwelkoming/Opening address
Communicare
SAUK-Raad
Universiteit van die Oranje-Vrystaat
Suider-Afrikaanse Kommunikasievereniging
communicate
title Verwelkoming/Opening address
title_full Verwelkoming/Opening address
title_fullStr Verwelkoming/Opening address
title_full_unstemmed Verwelkoming/Opening address
title_short Verwelkoming/Opening address
title_sort verwelkoming opening address
topic SAUK-Raad
Universiteit van die Oranje-Vrystaat
Suider-Afrikaanse Kommunikasievereniging
communicate
url https://journals.uj.ac.za/index.php/jcsa/article/view/2174
work_keys_str_mv AT wlmouton verwelkomingopeningaddress